Santam Limited · JSE:SNT

Santam — Investor Presentation (September 2006)

34 slides from Santam's investor presentation, September 2006

  1. Slide 1: Erkenning van vorige leer (Recognition of prior learning)

    Erkenning van vorige leer “Recognition of prior learning” Prior Learning Centre

  2. Slide 2: Jy mag miskien nou so voel....

    Jy mag miskien nou so voel.... Prior Learning Centre _..AND YOU THINK YOU HAVE STRESS..

  3. Slide 3: Doelwitte

    Doelwitte • Prior Learning Centre • Die nuwe opvoedkundige scenario • Hoe nuwe kwalifikasies lyk • Die ‘RPL’ - proses • RPL assessors en raadgewers • Verskillende maniere van assessering en die beginsels van assessering • Portfolio van bewyse • Onregverdige struikelblokke • FAIS kwalifikasie – leeru

  4. Slide 4: Program

    Program Persoonlike plan en waardes - loopbaanvrae Nuwe wetgewing en kwalifikasie raamwerk Kwalifikasies – struktuur, leeruitkomste “RPL” beginsels, assessering Portfolio van bewyse

  5. Slide 5: Leeruitkomste

    Leeruitkomste • Toepassing van selfkennis om ‘n lewensbesluit te maak • Die fasilitering van die versameling van bewyse in ‘n portfolio vir erkenning van leer Pages 2 & 3

  6. Slide 6: Module 1: Loopbaanontwikkeling

    Module 1: Loopbaanontwikkeling

  7. Slide 7: Self-kennis

    Self-kennis • Waardes en doelwitte • Self Ontwikkeling: – Johari venster – SWOT analise – Loopbaanbeplanning • Self Evaluering

  8. Slide 8: Module 2: Nuwe wetgewing en kwalifikasie raamwerk

    Module 2: Nuwe wetgewing en kwalifikasie raamwerk

  9. Slide 9: Makro omgewing in S.A.

    Makro omgewing in S.A. • SA regering het nuwe stelsel om mense te ontwikkel : • “SA Qualifications Act”(SAQA): – Nasionale Kwalifikasie Raamwerk – Leeruitkomste (unit standards) – Assessors in die werksplek • “Skills Development Act” (SDA): – Vaardigheidsheffing 1% + Vaardigheidsplan + vaardigheidso

  10. Slide 10: Nuwe terminologie

    Nuwe terminologie • Dosent – fasiliteerder • Student – leerder • Eksaminator - assessor • Sillabus – spesifieke leeruitkomste • Eksamen – assessering – tussentyds en finale • M+3 – Nasionale vlakke NQF 1 -8 • Leer word nie voorgeskryf nie – maak nie saak hoe jy geleer het nie – maak saak wat jy weet

  11. Slide 11: Die NKR(NQF) Voorsieners SARS

    Die NKR(NQF) Dept van 8 (HETC) Dept van Onderwys 7 Hoër Arbeid 6 Onderwys 5 Nasionale SA 4 (FETC) Vaardigheidstrategie Qualifications 3 Verdere Authority National Skills (SAQA) – p13 2 Onderwys Authority 1 (GETC) (NSA) p 18 Algemene NSBs – p15 Onderwys National ABET Skole SETAs – Standard p20 Bodies

  12. Slide 12: Nasionale Kwalifikasie Raamwerk (NQF)

    Nasionale Kwalifikasie Raamwerk (NQF) • Agt vlakke • Register van nasionale kwalifikasie en standaarde • Leerders kry krediet vir spesifieke uitkomste en kan dit oorda of behou • Klem nie hoe leer plaasgevind het nie, maar wel dat die leerder dit het • Belangrike klem op kwaliteitsbeheer: Assessor/M

  13. Slide 13: Kwaliteitsbeheer

    Kwaliteitsbeheer • Leeruitkomste moet geregistreer wees • Kwalifikasie moet geregistreer wees • Opleidings- en ontwikkellingsinstansie moet geakkrediteer wes • Fasiliteerders moet geakkrediteer wees • Studiemateriaal moet in lyn met uitkomste wees • Assessors moet geakkrediteer wees • Evalueringspro

  14. Slide 14: Kwalifikasies – struktuur en leeruitkomstes

    Kwalifikasies – struktuur en leeruitkomstes

  15. Slide 15: Hoe kwalifikasies gestruktureer word

    Hoe kwalifikasies gestruktureer word: FUNDAMENTALS/ Grondbeginsels- Taal en Wisk Minimum 120 krediete CORE/KERN Wese van die kwalifikasie Electives/Keuses Spesifieke vakrigting

  16. Slide 16: Krediete

    Krediete • Elke leeruitkoms het ‘n sekere aantal krediete • 1 krediet x10 = aantal ure wat moet spandeer word – nie noodwendig aan formele leer nie • Kwalifikasie moet aan 120 krediete voldoen • FAIS – kry krediete vir sekere gedeeltes bv Fit & Proper, Multimark 1,2 en 3 – 2 jaar om 120 krediete te

  17. Slide 17: Die strukturering van kwalifikasies

    Die strukturering van kwalifikasies Kwalifikasie (120 krediete minimum +) Vaardigheidsprogram Vaardigheidsprogram Vaardigheidsprogram US US US US US US US Leer- uitkomste so so so so so so so so so Spesifieke uitkomste Assessment criteria/waaraan AC AC Assessering moet voldoen

  18. Slide 18: Voorbeeld van leeruitkoms (US)

    Voorbeeld van leeruitkoms (US) 8987-INDICATE HOW DIFFERENT NEEDS LEAD TO THE DEVELOPMENT OF DIFFERENT INSURANCE PRODUCTS SPECIFIC OUTCOME 1 Survey opinions on the need for insurance in two different communities. ASSESSMENT CRITERION 1 1. The insurance needs of two different communities are compared

  19. Slide 19: Assessering van kwalifikasies op volgende vlakke

    Assessering van kwalifikasies op volgende vlakke: Level descriptors Algemeen in Vlak van uitkomstes Alle kwalifikasies Critical Cross- Field Outcomes Unit standards Kritiese uitkomste Kwalifikasies Specific outcomes Op alle vlakke Assessment Criteria Spesifiek tot Exit level outcomes Gekose kwalifik

  20. Slide 20: Critical Cross-Field Outcomes (CCFOs)

    Critical Cross-Field Outcomes (CCFOs) These Critical Cross-Field Outcomes are found in most South African Unit Standards (where they are relevant) 1. Communicating effectively 2. Working in a Team 3. Organising and Managing yourself 4. Collecting, analysing, organising and evaluating information 5.

  21. Slide 21: Module 3: RPL – erkenning van jou vorige leerervaringe

    Module 3: RPL – erkenning van jou vorige leerervaringe

  22. Slide 22: Definisie van RPL

    Definisie van “RPL” “Recognition of prior learning means the comparison of the previous learning and experience of a learner howsoever obtained against the learning outcomes required for a specified qualification, and the acceptance for purposes of qualification of that which meets the requirements”

  23. Slide 23: Die RPL Proses

    Die RPL Proses • Ondersteun lewenslange leer • Kennis en vaardigheidsassessering • Ander metodologie om kwalifikasie te verkry • Erken nie-formele leer • Moet ervaring he Pages 32 -33

  24. Slide 24: Rolspelers

    Rolspelers • Die kandidaat - jy • RPL Adviseerder • Assessor • Moderator • Verifieerder • Lynbestuurder • Getuie • Interpreteerder

  25. Slide 25: Module 5: Assessering

    Assessering Prior Learning

  26. Slide 26: Beginsels van Assessering

    Beginsels van Assessering • Regverdigheid –Fairness - alle kandidate moet dieselfde behandel word • Geldigheid - Validity – instrumente moet meet wat se hulle meet • Betroubaarheid –reliability- moet konsekwent in meting wees • Prakties toepasbaar wees – moet bronne tot bekikking in ag neem Beginsek

  27. Slide 27: Regte van leerders

    Regte van leerders • Spesiale behoeftes – ongeletterheid, gestremdheid, dyslexia ens. • Om in eie taal geassesseer te word • Toepassing van NKR beginsels • Geloofwaardige versameling van bewyse • Gebruik van geldige instrumente • Regverdige moderering en assesering • Reg tot appel – vorm in portfoli

  28. Slide 28: Module 6: Portfolio

    Portfolio Prior Learning

  29. Slide 29: Verskillende vorms van bewyse

    Verskillende vorms van bewyse • Direk – geldigste = primere bron van bewyse  Direkte waarneming  Vrae  Produk evaluering • Indirek – van sekondere bron  Spanpoging  Werk voorheen gedoen  Opeidingsrekords  Sertifikate en kwalifikasies • Histories– minste geldig  Projekte  Portfolio’s  Video

  30. Slide 30: Wat is die Portfolio?

    Wat is die Portfolio? • ‘n Leer met al jou bewyse • Moet die “evidence templates” gebruik as kruisverwysing na die leeruitkomste • Bestaan uit oefeninge, aktiwiteite, projekte, kennis toetse om jou vaardigheid te bewys • Verskillende opsies: – Doen die projek(assignment) + kennis vrae (knowledge que

  31. Slide 31: Portfolio templates

    Portfolio “templates” • Volg die instruksies in jou leer – Persoonlike besonderhede – Formele versoek om jou kwalifikasie te verkry deur ‘Rpl” – Appel vorm – Portfolio inligting – “Evidence Summary Sheets” – kruisverwysing van waar jy bewys dat jy aan die standaard voldoen – Verklaring dat dit jou e

  32. Slide 32: Kriteria vir 'n goeie Portfolio

    Kriteria vir ‘n goeie Portfolio • Duidelike struktuur wat gevolg kan word – indeks, bl. nommers • Kruisverwysing van alle bewyse • Genoegsame bewyse • Kan aangevul word met verdere bewyse met verloop van tyd • Naam op rugkant, netjies en leesbaar

  33. Slide 33: Stappe in die proses

    Stappe in die proses 1. Verkry jou Santam brief met krediete 2. Merk die krediete af wat jy alreeds het teen die ‘unit standards’ 3. Trek die dele in die ‘knowledge questionnaire’ dood wat nie van toepassing is nie 4. Doen dieselfde met die ‘assignment’ – behalwe as dit geintegreer is met ander 5. D

  34. Slide 34: Laaste gedagte

    Laaste gedagte • Behou perspektief en moenie uitstel nie – hoe gouer jy begin, hoe gouer is dit oor! • Onthou dat as dit in jou kop begin! Sterkte en dankie vir jul deelname

Santam — Investor Presentation (September 2006) on 6ix